Ouderdomme van die Aartsvaders



Hierdie is 'n goeie "speurwerk" -studie om die ouderdomme van die aartsvaders te vind, bv Adam, Noag of Abraham.

First published on the 6th of August 2021 — Last updated on the 6th of August 2021

Hierdie is 'n goeie "speurwerk"-studie. Deur na die aangeduide Bybelverwysings te kyk, kan u die ouderdomme van die aartsvaders, bv. Adam, Noag of Abraham, uitvind.

Ons vind baie interessante feite deur byvoorbeeld na die grafiek te kyk:

Hier is 'n tabel met al die feite.

Jaar gebore Jaar gesterf Ouderdom wanneer kind gebore is
Ouderdom toe dood
Skrifte
Adam 0 930 130 930 Gen 5:3, 5
Set 130 1042 105 912 Gen 5:6, 8
Enos 235 1140 90 905 Gen 5:9, 11
Kenan 325 1235 70 910 Gen 5:12, 14
Mahalálel 395 1290 65 895 Gen 5:15, 17
Jared 460 1422 162 962 Gen 5:18, 20
Henog 622 987 65 365 Gen 5:21, 23. He did not die, but was translated
Metúsalag 687 1656 187 969 Gen 5:25, 27
Lameg 874 1651 182 777 Gen 5:28, 31
Noag 1056 2006 502 950 Gen 5:32, 9:29, 11:10
Sem 1558 2158 100 600 Gen 11:10, 11
Arpágsad 1658 2096 35 438 Gen 11:12, 13
Salag 1693 2126 30 433 Gen 11:14, 15
Heber 1723 2187 34 464 Gen 11:16, 17
Peleg 1757 1996 30 239 Gen 11:18, 19
Rehu 1787 2026 32 239 Gen 11:20, 21
Serug 1819 2049 30 230 Gen 11:22, 23
Nahor 1849 1997 29 148 Gen 11:24, 25
Tera 1878 2083 130 205 Gen 11:26, 32, 12:4, Acts 7:4
Abraham 2008 2183 100 175 Gen 21:5, 25:7
Isak 2108 2288 60 180 Gen 25:26, 35:28
Jakob 2168 2315 91 147 Gen 41:29, 30, 46, 45:6, 47:28
Josef 2259 2369 33.5 110 Gen 41:50, 48:5, 50:26

 

ages-of-the-patriachs

“Die genade van die Here Jesus Christus sy met julle!” — 1 Korintiërs 16:23